Lesbeplanning vir die ontwikkeling van woordkonstruksie vir grondslagfase:
Leeruitkomste en assesseringsstandaarde
- Leeruitkoms
Taal
Die leerder is in staat om dieselfde betekenis te vind vir ‘n word in ‘n ander word.
- Assesseringsstandaarde
Die leerdre kan die begrip van ‘n sinoniem verstaan en kan dit ook gebruik op so ‘n manier dat die leerder se sin konstruksie nogsteeds reg is.
Oorsig
In hierdie les sal sinonieme bespreek word en op so ‘n manier dat die leerder geintreseerd sal bly.
Lesinhoud
Sinonieme
Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis.
Voorbeelde van sinonieme:
Bly – Opgewonde
Bang – Vrees
Kwaad – Omgekrap
Moeg – Energieloos
Hoe gaan jy dit toepas?
Deur gebruik te maak van ‘n skootrekenaar en ‘n projekter kan jy ‘n word tik en dan net onder die word ander woorde met een moontlike toepaslike word tussen hulle en dan moet die leerders vir jou sê watter word pas. Voorbeeld:
Vader
o Pa
o Oom
o Moeder
o Oupa
Dan kan jy ook vir die leerder wat die regte antwoord gegee het sê om ‘n sin te maak met die word.
Om dit op ‘n meer praktiese manier toe te pas kan die leerders na buite gaan en dan kan jy vir hulle ‘n opdrag gee om iets te doen soos om te strek. Terwyl hulle dan strek moet hulle dink aan ‘n ander word wat beskryf wat hulle nou doen soos rek. So bly die leerders aktief en onthou hulle dit baie makliker.
Samevatting
Dit is belangrik dat sinonieme verstaan word. Deur gereeld te lees sal julle sien hoe een word in plaas van ‘n ander word gebruik kan word.